Articles

RSG Podcast 4 April

4 April RSG Gesondheid Wit vlekke aan die binnekant van jou mond en heesheid vir langer as twee weke is maar twee van die gevaartekens van moontlike kanker van die kop en nek. Die soort kanker is besig om toe te neem, en is nou sesde op die lys van algemene kankers....